ABOUT US

MAKE YOUR DREAM A REALITY WITH US


Liefland is situated just outside the small town of Tesselaarsdal, the Cape Country Meander, 27km drive from Caledon and Hermanus. The venue offers a rustic Chapel as well as a forest area for the ceremony itself and a lovely reception hall than can accommodate 150guests. The lovely gardens can also be used for reception purposes. The friendly staff will deliver the highest level of service to ensure an unforgettable experience for you and your guests.

This is truly a destination venue and will provide a break from everyday hustle and bustle with it's unique nature scenery sounding it on all sides. Liefland has a onsite-coordinator that will tend to-your needs an questions and help you create an unforgettable experience for you and your guests.


Liefland is gelee net buite die skilderagite Tesselaarsdal. 'n Dorpie waarvan tyd vergeet het. Tesselaarsdal is 27km vanaf Caledon asook Hermanus gelee in die skone "Cape Coutnry Menader" Dit is waarlik 'n wegbreek van die gejaag van die hedendaase lewe na ongerepte natuurskoon wat jou siel voed.

Lielfand bied 'n pragtige rustieke kerkie asook die opsie om onder die dennebome te trou, saam met 'n gemaklike onthaalsaal wat 150 mense kan akkomodeer en tuine wat ook as onthaal areas gebruik kan word. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en sal die hoogste vorm van diens lewer om jou en jou gaste se ervaring 'n onvergeetlike een te maak. Liefland het sy eie koordineerder wat tot julle diens is om jou met al die relings rakende Liefland te help en julle ervaring 'n overgeetlike een te maak.